William O'Leary (gebore 19 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bull Durham (1988) en Hot Shots! (1991), en in die televisiereekse Home Improvement (1991) en Law & Order: LA (2010).
Filmografie Rolprente 1987: Nice Girls Don't Explode 1988: Bull Durham 1991: Hot Shots! 1995: Candyman: Farewell to the Flesh 1997: A Time to Revenge 2018: BitCoin
Televisiereekse 1991: Home Improvement 2003: Karen Sisco 2008: Kamen Rider: Dragon Knight 2010: Law & Order: LA
Televisierolprente 1991: Flight of Black Angel 1993: In the Line of Duty: Ambush in Waco 1996: Project: ALF
Video's 1991: Hot Shots: The Making of an Important Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu