Oliver Vaquer is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Jane the Virgin (2014), Lopez (2016), en Andi Mack (2017).

Filmografie Rolprente 2002: Long Story Short

Televisiereekse 2008: Global Warming 2014: Jane the Virgin 2016: Lopez 2016: Reality Sets In 2017: Andi Mack 2017: The Untitled Shakespeare Project 2018: Screechers Wild!

Televisierolprente Sunny Side Up!

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu