Isaiah Mustafa (gebore 11 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Horrible Bosses (2011) en It: Chapter Two (2019), en in die televisiereekse Nikita (2010) en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Horrible Bosses 2014: Back in the Day 2019: It: Chapter Two
Televisiereekse 2010: Nikita 2011: Charlie's Angels 2011: The Morning After 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2016: Superfan Suite: Shadowhunters 2016: A Little of Your Time with Quinn Marcus
Televisierolprente 2011: Funniest Commercials of the Year: 2011 2012: Rags 2013: Cosplaya 2015: Beyond the Shadows: The Making of Shadowhunters
Video's 2012: Zombie Apocalypse
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu