Michael Nathanson is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Wolf of Wall Street (2013) en in die televisiereekse The Knick (2014) en The Punisher (2017).

Filmografie Rolprente 2003: Trading Women 2007: Daymaker 2009: Shot List 2013: The Wolf of Wall Street I Can Change

Televisiereekse 2014: The Knick 2017: The Punisher

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu