Jordan Nagai (gebore 5 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Up (2009) en in die televisiereeks The Simpsons (1989).
Filmografie Rolprente 2009: Up
Televisiereekse 1989: The Simpsons
Video's 2009: Dug's Special Mission
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu