Paul Nakauchi is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Death Note (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Death Note

Video's 2007: Doctor Strange

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu