Sean Murray (gebore 15 November 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Boy's Life (1993) en Hocus Pocus (1993), en in die televisiereekse Harts of the West (1993) en NCIS (2003).
Filmografie Rolprente 1993: This Boy's Life 1993: Hocus Pocus
Televisiereekse 1993: Harts of the West 2002: The Random Years 2003: NCIS
Televisierolprente 1993: River of Rage: The Taking of Maggie Keene 1996: Fall Into Darkness 2001: Spring Break Lawyer 2012: NCIS: Special Agent DiNozzo Visits Dr. Phil
Video's 2012: Nine is Fine 2012: NCIS: Season 9 - Cast Roundtable 2013: NCIS: Season 10 - You Wear It Well 2014: NCIS: Season 11 - Game Change 2014: NCIS: Season 11 - Deleted Scenes 2014: NCIS: Season 11 - Celebrating 250 2016: NCIS - Season 13: Inside Season 13 2016: NCIS - Season 13: The Difinitive Dinozzo 2016: NCIS - Season 13: All's Fair in Love and War 2017: NCIS: Season 14 - Above Board: A Look at Season 14 2017: NCIS: Season 14 - Table Read Nonstop
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu