Die jaar 1663 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes 7 Oktober – Abraham Bogaert Nederlandse digter († 1727) 20 November – Johannes Cornelis d’Ableing, waarnemende goewerneur van die Kaap († 1721) Anne-Marguerite Petit DuNoyer, Franse joernalis († 1719 of 1720)

Sterftes 24 Julie – Thomas Baltzar, Duitse komponis (* 1630) Onbekend – Autshumato, (ook bekend as Herrie) was 'n hoofman van die Goringhaikona (die sogenaamde "Strandlopers") aan die Kaap (* circa 1600)

Kategorie:17de eeu