David Lee McInnis is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Mikado Project (2010) en in die televisiereekse Iris (2009) en Mortal Kombat: Legacy (2011).
Filmografie Rolprente 1999: The Cut Runs Deep 2005: Typhoon 2007: Never Forever 2010: The Mikado Project 2012: Escape from Tibet 2018: The Rookies
Televisiereekse 2007: Air City 2009: Iris 2011: Mortal Kombat: Legacy 2015: The Hunter's Anthology 2016: Descendants of the Sun 2017: Lies and Love 2018: Mr. Sunshine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu