Caleb McLaughlin (gebore 13 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Stranger Things (2016).

Filmografie Televisiereekse 2014: AOL Build 2016–2025: Stranger Things

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001