Doug McKeon (gebore 10 Junie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On Golden Pond (1981), Mischief (1985), The Boys of Sunset Ridge (2001), en Come Away Home (2005).

Filmografie Rolprente 1978: Uncle Joe Shannon 1981: On Golden Pond 1982: Night Crossing 1985: Mischief 1987: Turnaround 1996: The Empty Mirror 2001: The Boys of Sunset Ridge 2005: Come Away Home 2015: I Spit on Your Grave: Vengeance is Mine Silent Knights

Televisiereekse 1979: Big Shamus, Little Shamus

Televisierolprente 1977: The Little Rascals 1980: The Comeback Kid 1982: Desperate Lives 1982: An Innocent Love 1983: The Fairest of Them All 1985: Heart of a Champion: The Ray Mancini Story 1987: Breaking Home Ties

Video's 1992: Where the Red Fern Grows: Part Two

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu