Ben McKenzie (gebore 12 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 88 Minutes (2007) en in die televisiereekse The O.C. (2003), Southland (2009), en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2007: 88 Minutes 2008: Johnny Got His Gun Live! Wherever I Wind Up

Televisiereekse 2003: The O.C. 2009: Southland 2014: Gotham 2014: The IMDb Countdown 2016: Gotham Stories

Televisierolprente 2013: The Advocates

Video's 2008: Every Monday Matters 2011: Batman: Year One 2014: DC Comics Night at Comic-Con 2014 Presenting Gotham, the Flash, Constantine and Arrow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu