Matthew McGrory is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bubble Boy (2001), Big Fish (2003), House of 1000 Corpses (2003), en The Devil's Rejects (2005).

Filmografie Rolprente 2001: Bubble Boy 2003: Big Fish 2003: House of 1000 Corpses 2005: The Devil's Rejects

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu