Matt McGorry (gebore 12 April 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Thursday 2010: Afghan Hound 2015: How He Fell in Love 2015: Ratter 2016: Loserville
Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black 2014: How to Get Away with Murder 2015: The Comment Section 2017: Man Enough 2017: Front Page
Televisierolprente 2008: The Triboro
Video's 2017: The New Sexual Puritans
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode