Boris McGiver is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wire (2002), Boardwalk Empire (2010), Person of Interest (2011), en House of Cards (2013). Sy vader was John McGiver.
Filmografie Rolprente 2016: Josephine
Televisiereekse 2002: The Wire 2010: Boardwalk Empire 2011: Person of Interest 2013: House of Cards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu