Gavin MacIntosh (gebore 22 Maart 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Fable (2016) en in die televisiereekse Bones (2005), The Fosters (2013), en Bosch (2014).
Filmografie Rolprente 2016: American Fable
Televisiereekse 2005: Bones 2013: The Fosters 2014: Bosch
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu