Hayes MacArthur (gebore 16 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente She's Out of My League (2010), Life as We Know It (2010), en Super Troopers 2 (2018), en in die televisiereeks Angie Tribeca (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Homo Erectus 2007: Look 2010: She's Out of My League 2010: Life as We Know It 2014: Someone Marry Barry 2016: Director's Cut 2018: Super Troopers 2 Substitute Husband

Televisiereekse 2010: Perfect Couples 2014: The Rebels 2014: Really 2016: Angie Tribeca

Televisierolprente 2006: The Adventures of Big Handsome Guy and His Little Friend 2009: This Might Hurt 2012: Rebounding

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu