Bernie Mac is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ocean's Eleven (2001), Charlie's Angels: Full Throttle (2003), en Guess Who (2005), en in die televisiereeks The Bernie Mac Show (2001).

Filmografie Rolprente 1996: Reasons 2000: The Original Kings of Comedy 2001: Ocean's Eleven 2003: Charlie's Angels: Full Throttle 2003: Bad Santa 2003: Head of State 2004: Mr 3000 2005: Guess Who 2007: Pride 2008: Soul Men

Televisiereekse 1986: This Week in Baseball 1995: Midnight Mac 2001: The Bernie Mac Show 2002: Face Time

Televisierolprente 2008: Starting Under 2010: Welcome to the Family

Video's 2003: Bad Santa: Outtakes 2004: Bad Santa: Not Your Typical Christmas Movie 2005: Lil' Pimp 2005: Inspector Gadget's Biggest Caper Ever 2006: We Don't Die, We Multiply: The Robin Harris Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu