Pons Maar (gebore 4 Augustus 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Return to Oz (1985), The Golden Child (1986), Masters of the Universe (1987), en George of the Jungle (1997).
Filmografie Rolprente 1982: Citizen 1985: Return to Oz 1986: The Golden Child 1987: Masters of the Universe 1988: The American Scream 1997: George of the Jungle
Televisiereekse 1988: Straight Up
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu