Tzi Ma (gebore 10 Junie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour (1998), The Quiet American (2002), The Ladykillers (2004), en Arrival (2016).
Filmografie Rolprente 1990: DMZ 1998: Rush Hour 2001: Hawaiian Gardens 2002: The Quiet American 2004: The Ladykillers 2005: Red Doors 2008: All God's Children Can Dance 2013: #1 Serial Killer 2015: Baby Steps 2016: Arrival 2017: The Jade Pendant 2017: Meditation Park 2018: Mike Tan 2019: Reaching for the Stars Path of Redemption Kung Fu Cowboy Untitled Lulu Wang Project
Televisiereekse 1990: Yellowthread Street 2014: Satisfaction
Televisierolprente 1982: Joseph Papp Presents: The Dance and the Railroad 1990: Forbidden Nights 2008: Finnegan
Video's 2008: Long Story Short 2009: Lie to Me Season 1: The Truth About 'Lie to Me''' 2014: A Good Man''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu