Jeremy Luke (gebore 23 Maart 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don Jon (2013), Jersey Boys (2014), en Sully (2016), en in die televisiereeks Mob City (2013).
Filmografie Rolprente 2012: 1,000 Times More Brutal 2013: Don Jon 2014: Jersey Boys 2014: ETXR 2015: How Sarah Got Her Wings 2016: Sully
Televisiereekse 2006: Mafiosa 2011: The Baby 2013: Mob City 2013: Turbo and Joey 2014: HollyWayne 2017: Small Shots
Televisierolprente 2012: Jersey Shore Shark Attack
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's