Jesse Luken (* 1983) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 42 (2013) en The Guest (2014), en in die televisiereekse Last Resort (2012) en Star-Crossed (2014).

Filmografie Rolprente 2013: 42 2014: The Guest 2016: Citrus Springs 2018: Ideal Home Comfort Food

Televisiereekse 2010: Spymates 2012: Last Resort 2014: Star-Crossed

Video's 2008: Coke Bros IV

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu