Jordan Lund (gebore 7 Mei 1957) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock Up (1989) en Fletch Lives (1989), en in die televisiereekse Mercy Point (1998) en Star Trek: Enterprise (2001).

Filmografie Rolprente 1989: Lock Up 1989: Fletch Lives 2013: Without a Net

Televisiereekse 1998: Mercy Point 2001: Star Trek: Enterprise

Video's 2008: The Bucket List: John Mayer Music Video Say

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu