Billy Lush (gebore 30 November 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Norman (2010) en Straw Dogs (2011), en in die televisiereeks The Black Donnellys (2007).
Filmografie Rolprente 2010: Norman 2011: Straw Dogs 2018: Gone Are the Days
Televisiereekse 2007: The Black Donnellys 2011: The Chicago Code 2013: Low Winter Sun
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu