Bryan Lugo is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ant-Man and the Wasp (2018) en in die televisiereekse Scandal (2012), Supergirl (2015), en Get Shorty (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Ant-Man and the Wasp
Televisiereekse 2012: Scandal 2012: Heroic Daze 2015: Supergirl 2017: Get Shorty
Televisierolprente 2016: LA Cougars
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu