Tony Lucca is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Too Pure (1998) en in die televisiereekse Emerald Cove (1993) en Malibu Shores (1996).

Filmografie Rolprente 1998: Too Pure

Televisiereekse 1993: Emerald Cove 1996: Malibu Shores 2010: Every Last Detail TV Weddings

Televisierolprente 1996: Her Last Chance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu