Die Luphepherivier is 'n takrivier van die Nwanedirivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit word opgedam deur die Luphephedam, waarna dit aansluit by die Nwanedirivier net onderkant die tweelingdam, die Nwanedidam.
Dit is in die opvanggebied van die Limpoporivier geleë.
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke