Die Mokolorivier is 'n groot takrivier van die Limpoporivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die opvanggebied van die Mokolo word op 7 616 km2 bereken.http://www.fao.org/3/y5744e/y5744e07.htm

Sytakke en damme Sandrivier Klein-Sandrivier Sandspruit Sondagsloop Loubadspruit Grootspruit Sterkstroom Merriespruit Brakspruit Malmaniesrivier Bulspruit Rietspruit Sandloop Taaibosspruit Tambotierivier

Die Mokolodam is die enigste groot dam in die stelsel.

Verwysings

Eksterne skakel Google-kaart van die Mokolorivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke