Die Matlabasrivier is 'n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die weste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die opvanggebied van die Matlabas word op 3 448 km2 geskat.http://www.fao.org/3/y5744e/y5744e07.htm

Verwysings

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke