'n Sytak is 'n stroom of rivier wat in 'n groter stroom, rivier, of meer vloei. merriam-webster: definition of tributry 'n Sytak vloei nie regstreeks in 'n see of oseaan nie. Sytakke en die hoofstamrivier dreineer die omliggende opvanggebied van sy oppervlakwater en grondwater, wat die water na 'n oseaan lei.

'n Samevloeiing, waar twee of meer waterliggame mekaar ontmoet, verwys gewoonlik na die samesmelting van sytakke.

Die teenoorgestelde van 'n sytak is 'n afwyker, 'n rivier of stroom wat afwyk van en wegvloei van die hoofstroom af."opposite to a tributary". PhysicalGeography.net, Michael Pidwirny & Scott Jones, 2009. Viewed 17 September 2012. Afwykers word meestal in rivierdeltas aangetref.

Galery

Verwysings

Kategorie:Riviere