Paul Christie (* 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Osmosis Jones (2001) en Brother Bear (2003).

Filmografie Rolprente 2001: Osmosis Jones 2003: Brother Bear

Televisiereekse 1982: Nature 1995: Nick in the Afternoon 2003: Moose and Zee 2004: Stroker and Hoop 2008: Click and Clack's As the Wrench Turns 2010: American Paranormal 2010: Dual Survival 2010: Gold Rush: Alaska

Televisierolprente 1996: The Weinerville Election Special: From Washington B.C.

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu