Wes Cunningham is 'n Amerikaanse komponis en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wonderland (2003), Saved! (2004), Walking Tall (2004), en Middle Men (2009).
Filmografie Rolprente 2003: Wonderland 2004: Saved! 2004: Walking Tall 2009: Middle Men 2011: Sironia
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu