Rick Lord (gebore 25 Augustus 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Chryzinium.

Filmografie Rolprente 2016: Out of the Darkness Chryzinium

Video's 2013: Angel's Wings: Behind the Scenes 2015: Chryzinium: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu