Jonathan Lovitz (gebore 19 Julie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 1 Girl 5 Gays (2009), 16th & 8th (2011), Setup Squad (2011), en The Next American Gay (2012).
Filmografie Televisiereekse 2009: 1 Girl 5 Gays 2011: 16th & 8th 2011: Setup Squad 2012: The Next American Gay
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu