Shoki Mokgapa (17 Augustus 1984 – 25 September 2018) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Sink.

Filmografie 2006: The Lab 2012: Dredd 2015: Sink

Bronne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse dade van selfmoord