Eric Loren is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Saint (1997), The Fourth Kind (2009), Green Zone (2010), en Red Lights (2012).

Filmografie Rolprente 1997: The Saint 2009: The Fourth Kind 2010: Green Zone 2012: Red Lights

Televisiereekse 2002: True Originals 2012: Time Traveller Guides 3D 2014: Strip the Cosmos

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu