Shin Koyamada (gebore 10 Maart 1982) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Last Samurai (2003) en in die televisiereeks The Yokai King (2013).

Filmografie Rolprente 2003: The Last Samurai Zero The Vortex Adventures The Dreamer Ticker Heart of the Dragon

Televisiereekse 2006: Soko ni yume ga atta 2009: News Charge 2012: Spirit Fashion Show 2013: The Yokai King The Dreamhoppers

Televisierolprente 2004: Eiga sandai tairiku shinema no tabi 2005: Okayamans 2006: Wine Road of the Samurai 2006: Wendy Wu: Homecoming Warrior 2010: Ai no shizuku 2010: Idol Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu