Nick Krause (gebore 14 April 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How to Eat Fried Worms (2006), Homo Erectus (2007), The Descendants (2011), en White Rabbit (2013).
Filmografie Rolprente 2006: How to Eat Fried Worms 2007: Homo Erectus 2011: The Descendants 2013: White Rabbit 2016: Darwin Shoplifters of the World
Video's 2008: Enough
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu