Steven Krueger (gebore 25 Mei 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Goosebumps (2015) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), Pretty Little Liars (2010), en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Goosebumps 2016: Satanic
Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2010: Pretty Little Liars 2013: The Originals
Televisierolprente 2017: A Surrogate's Nightmare
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu