Eriq La Salle (gebore 23 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coming to America (1988), One Hour Photo (2002), en Logan (2017), en in die televisiereeks ER (1994).

Filmografie Rolprente 1985: Rappin''' 1988: Coming to America 1994: Drop Squad 2002: One Hour Photo 2002: The Salton Sea 2002: Crazy as Hell 2005: Inside Out 2006: Johnny Was 2017: Logan Televisiereekse 1992: The Human Factor 1994: ER 2003: The System 2008: Séries express 2013: Hollywood Help Televisierolprente 1993: Empty Cradle 1996: Rebound: The Legend of Earl 'The Goat' Manigault 1999: Mind Prey 2009: Relative Stranger 2009: Previously On: E.R. 2009: MegaFault 2013: Notes from Dad Video's 1996: Michael Jordan, Above and Beyond 2001: Ultimate Jordan 2002: The Making of 'One Hour Photo'''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu