Eric Ladin (gebore 16 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Sniper (2014) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010), The Killing (2011), en The Brink (2015).

Filmografie Rolprente 2014: American Sniper 2015: The Missing Girl 2016: River Guard 2018: Painter

Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2011: The Killing 2012: Mudcats 2013: Interrogations Gone Wrong 2015: The Brink

Televisierolprente 2008: My Best Friend's Girl 2010: Back Nine

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu