David Lambert (gebore 29 November 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Lifeguard (2013) en in die televisiereekse Psych (2006), Aaron Stone (2009), en The Fosters (2013).

Filmografie Rolprente 2013: The Lifeguard

Televisiereekse 2006: Psych 2009: Aaron Stone 2013: The Fosters 2019: Good Trouble

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu