Steve Landesberg (23 November 1936 – 20 Desember 2010) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wild Hogs (2007) en Forgetting Sarah Marshall (2008), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en Head Case (2007).
Filmografie Rolprente 1987: Leader of the Band 1991: Doubles 2007: Wild Hogs 2008: Forgetting Sarah Marshall
Televisiereekse 1972: Dean Martin Presents: The Bobby Darin Amusement Co. 1974: Paul Sand in Friends and Lovers 1975: Barney Miller 1998: Conrad Bloom 2007: Head Case
Televisierolprente 1975: Black Bart 1991: Mission of the Shark: The Saga of the U.S.S. Indianapolis 1995: Best Defense
Video's 1986: Big City Comedy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu