Ryan Lane (gebore 23 November 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Veronica Mars (2014) en in die televisiereekse House (2004), Miami Medical (2010), en Switched at Birth (2011).
Filmografie Rolprente 2014: Veronica Mars
Televisiereekse 2004: House 2010: Miami Medical 2011: Switched at Birth
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu