Eric Lange (gebore 19 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nightcrawler (2014) en in die televisiereekse Lost (2004), The Bridge (2013), en Narcos (2015).
Filmografie Rolprente 2006: The Bondage 2014: Nightcrawler 2014: Bread and Butter
Televisiereekse 2004: Lost 2008: Easy to Assemble 2010: Twentysixmiles 2013: The Bridge 2015: Narcos
Televisierolprente 2007: The Perverts 2008: The Norton Avenue All-Stars
Video's 2007: Brutal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu