Brandon Larracuente (gebore 16 November 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bright (2017) en in die televisiereekse Bloodline (2015), Versus (2017), en 13 Reasons Why (2017).

Filmografie Rolprente 2013: The Investigator 2014: Pembroke Circle 2015: Turtle Tale 2017: Bright 2018: Confessional 2019: Remember Me

Televisiereekse 2015: Bloodline 2017: Versus 2017: 13 Reasons Why

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu