Jack Larson is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Perfect (1985) en Superman Returns (2006), en in die televisiereekse Adventures of Superman (1952) en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).

Filmografie Rolprente 1954: Superman Flies Again 1954: Superman and the Jungle Devil 1954: Superman in Exile 1954: Superman in Scotland Yard 1954: Superman's Peril 1970: The Baby Maker 1973: Superman 1985: Perfect 2006: Superman Returns

Televisiereekse 1952: Adventures of Superman 1955: Navy Log 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman

Video's 2004: Hitchcock's Confession: A Look at 'I Confess''' 2006: Heart of a Hero: A Tribute to Christopher Reeve 2008: Jimmy on Jimmy 2013: Superman and the Secret Planet''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu