Nick Lashaway is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), The Last Song (2010), My Soul to Take (2010), en In Time (2011).
Filmografie Rolprente 2005: The 40-Year-Old Virgin 2010: The Last Song 2010: My Soul to Take 2011: In Time
Televisierolprente 2010: Deal O'Neal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu