Jake Lacy (gebore 14 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Obvious Child (2014), Carol (2015), Miss Sloane (2016), en Rampage (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Obvious Child 2014: Balls Out 2015: Carol 2016: Miss Sloane 2018: Rampage 2018: Diane 2018: Johnny English Strikes Again 2019: Ode to Joy 2019: Otherhood

Televisiereekse 2010: Better with You 2015: Billy & Billie

Televisierolprente 2017: Christmas Inheritance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu