Alex Kruz (gebore 30 November 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent No Name Sam (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Assassin: The Origin of Curtis Duvalle 2016: No Name Sam Film Cult
Televisiereekse 2005: Nueva York 2008: Those Damn Canadians 2012: I Killed My BFF 2012: Bikini Barbershop: Jersey 2012: Deadly Sins
Televisierolprente 2012: It's Never Too Late to Say Thank You
Video's 2011: Long Until Gone
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975